Ons hou van

Kersfeesgeskenke onder R100 #SARIEKersfees

’n Oulike Kersgeskenk hoef nie baie te kos nie. Dit is uiteraard die idee wat tel en die samesyn op die dag.

Wys vir jou geliefdes dat jy hulle werklik ken met klein geskenke wat by hul persoonlikhede pas. Ons SARIE-winkel en kalahari.com het baie produkte wat nie jou bankrekening sal leegtap nie, maar ook nie soos ’n afskeep-geskenk sal lyk nie.

BONUS: koop by dié aanlynwinkels en vermy die besige winkels!

Nostalgie

Onthou jy nog vir Moomin?

Moomin - Plate "The meeting"

Moomin- Plate “The Meeting”

Dekor

Kikker enige kamer op met hierdie dekor-items!

White imagine vase en Candle holder with heart

Feestelike musiek

Skep atmosfeer met agtergrondmusiek.

Genius® S110 Speakers

Genius® S110 speakers

Lekkerruik-geskenke

Geskenke wat lekker ruik is altyd ’n bederf!

Owl soap en Lavender rabbit

Forest Rain CandleForrest rain candle

Bou saam

Hierdie oulike hart-legkaart wys presies hoe jy oor iemand voel.

You Complete Me Puzzle

You Complete me Puzzle

Nóg geskenk-idees