307172h
Ons hou van

Kikker jou handsak op met Louis Vuitton

Die modehuis ontwerp vir meer as 10 jaar al handsakbykomstighede en die nuwe gelukbringertjies

is inderdaag ‘n lus vir die oog. Dié hangertjies is hoofsaaklik geïnspireer deur die ikoniese Monogram-doek wat in 1986 geskep is.

Pryse wissel van R2 550 tot R6 100. Skakel 021 405 9700 of 011 784 9854 vir meer inligting.

Kyk hier vir die avontuur van die gelukbringertjie se advertensieveldtog: