sarie
Ons hou van

Kinders met styl

Dié Franse kinderklere-handelsmerk spesialiseer in stylvolle klere en bykomstighede wat gemaklik is vir groeiende kinders van 0 tot 14 jaar. Elke item is van goeie gehalte en is ewe maklik om te dra en te versorg.

Okaïdi se doelwit is om ouers uitstekende waarde vir geld te bied, asook om die groeiende kind se wêreld te verbeter.

Winkels
Hyde Park
(Winkel no. 24, boonste vlak)
Cresta
(Winkel no. 26, laer vlak)
Vir meer inligting, skakel: 011 325 6890