Ons hou van

‘n Kooptog soos min

Al ooit ‘n nuwe uitrusting gesoek en gewens jy kan sommer ook die boetiek se mooi kandelaar, stoel of skildery koop? Nou kan jy, by House of Fashion in Sandton, ‘n villa wat in ’n mode-bestemming omskep is. Elke item word spesiaal deur die eienares, Nicole Morris-Rosenast, uitgesoek tydens haar wêreldreise.

Skakel 011 784 7307 vir meer inligting.