Ons hou van

Kry prins George se voorkoms vir jou seun

Die amptelike foto’s van prins George en sy suster, prinses Charlotte, het ons almal se harte gesteel. Hy is darem maar net die oulikste prinsie. En hy lyk nés sy pa!

FOTO: Instagram / @KensingtonRoyal

FOTO: Instagram / @KensingtonRoyal

Steel sy voorkoms vir jou seuntjie met dié items.

Wit langmou-toeknoophemp. Koop dit by Spree

Vlootblou trui wat kan oopknoop. Koop dit by Spree

Klassieke kameelkleurige langbroek. Koop dit by Spree

Vlootblou hemp met plusteken-patrone. Koop dit by Spree

Formele swart kinderpak. Koop dit by Spree

Swart stewel. Koop dit by Spree

Blou sokkies nés prins George s'n. Koop dit by Spree