Ons hou van

Gehalte en kleur

Vir winter 2010 stel Polo vir die eerste keer ‘n reeks vir seuns bekend. Hierdie reeks sal beskikbaar wees vir jong kêrels tussen die ouderdomme van 2 en 12 jaar. Kleur is groot, veral primêre vetkryt-kleure. Vir die ontwerp is daar gefokus op die leefwyse van jong manne, en daarom is al die items gemaklik.

Items wat reeds beskikbaar is:

Jeans: vanaf R299
Langmou gholfhemde: vanaf R249
Truie: vanaf R489
Kappie-tops: vanaf R250

Hierdie reeks is landwyd beskikbaar in Polo-winkels. Skakel 011 258 7600 vir meer inligting, of besoek www.polosa.com