s90207_no3rz
Ons hou van

‘n Somertoevlug

Die winter lê nog swaar op ons voorstoep, maar La Senza stel reeds ‘n deel van hul somer-reeks bekend. Van katoenbra’s (vanaf R250) vir die meer praktiese dame tot Franse sensualiteit met val-detail vir ‘n boudoir-gevoel. Die mooi bra’s word afgerond met bypassende broekies, als van seuntjie-styl (boyleg) tot deurtrekkertjies.

Luukse-bra’s vanaf R269 en -broekies vanaf R129. Vir meer inligting, skakel 021 447 7718 of besoek www.lasenza.co.za.