Ons hou van

Jeans vir almal!

Vanaf 27 Julie 2009 kan verbruikers hul ou jeans (enige maak of kleur, solank dit nog gedra kan word) na enige Levi’s-winkel bring. Vir elke paar wat geskenk word, sal jy ‘n R200-geskenkbewys ontvang vir nuwe Levi’s-jeans! Die ou paar word geskenk aan agtergeblewe gemeenskappe wat deur “Rocking the Daisies” en “Rocking the Gardens” ondersteun word.

Rocking the Daisies vind plaas by die Cloof Wynlandgoed in Darling van 9 to 11 Oktober 2009.

Rocking the Gardens vind plaas by Emmarentia in Johannesburg op 3 Oktober 2009.

Besoek www.levis.co.za vanaf 27 Julie 2009.