sr1102modenuus17
Ons hou van

Ligte, kameras . . . modelle

Fashionistas kan solank hul beste hoëhakskoene nadertrek vir
die Johannesburgse Modeweek, waar van Suid-Afrika se beste
ontwerpers, soos Abigail Betz, Thula Sindi en Suzaan Heyns,
se herfs/winter 2011-reeks te sien sal wees. Vanaf 15 Februarie
is die klerereekse 5 dae lank op die loopplank. Kyk op
www.africanfashioninternational.com vir meer inligting.