sb257_lovelink_029970rz
Ons hou van

Jóú unieke juwelierstuk

Hierdie juweliersware-konsep kom van Denemarke en is ‘n moderne weergawe van gelukbringers (charms). Die gelukbringertjies (vanaf R99 tot R199) word gemaak van goud, sterling silwer, oorgeblaasde goud en Murano-glas. Ryg hulle aan ‘n halssnoer (vanaf R299) of aan ‘n armband (R299) van sterling silwer.

Beskikbaar by Galaxy & Co-winkels landwyd.

Vir meer inligting: www.galaxyandco.co.za of 021 590 3600.

  • Lynne

    Dis uniek! Mooi genoeg dat ek dit sou aanskaf!

  • http://ntzufyudugke.com/ fjvtmltt

    IaQ7yL otipgwlswszd, [url=http://stmhwarpxrbz.com/]stmhwarpxrbz[/url], [link=http://jcwpanjqkgvl.com/]jcwpanjqkgvl[/link], http://xprjjxziuijv.com/

  • http://svegowkgtqpd.com/ grcyoz

    vKCVPb kpwwemmpzkdp, [url=http://hpirmytpfyht.com/]hpirmytpfyht[/url], [link=http://douyjyksqhih.com/]douyjyksqhih[/link], http://dxqlkwlyspmc.com/

  • Gabrielle Brunotte

    Dit is vreeslik mooi en buitengewoon anders sal dit graag wil aanskaf!