img_2696.jean_pierre_braganza_ldfw
Ons hou van

Maak ‘n stelling met ‘n trofee-halssnoer!

Jy kan dié seisoen byna enigiets dra wat groot is: groot 
stene, trosse blomme, 
geometriese vorms en ook 
ketting-halssnoere.

Só 
is dit vertoon by Jean-Pierre Braganza se vertoning tydens die Londense Modeweek (hooffoto bo).

KRY DIE VOORKOMS

Bonkige ketting-halssnoer (R90), Foschini. Kontak 0860 104 764.

Ketting-halssnoer van Foschini (R90)