img_0388rz
Ons hou van

Winterwarm juweliersware

The Firenze Collection (Firenze is die Italiaanse woord vir Florence.), wat bestaan uit halssnoere, hangertjies, armbande en oorbelle, het die kenmerkende die fleur-de-lis-simbool.

Die juweliersware is beskikbaar in winter se bessiekleure, en blougroen gekombineer met die kenmerkende warm brons en rookkwarts.

Pryse begin by R199 vir oorbelle.

Vir meer inligting, kontak 021 854 9644 of besoek www.miglio.com.