Ons hou van

Mode met ‘n goeie doel

Habits is al vir die afgelope vier jaar betrokke by die liefdadigheidsorganisasie Noah (Nurturing Orphans of Aids for Humanity). Hierdie organisasie help en voorsien blyplek vir kinders wat as gevolg van MIV/Vigs wees gelaat word.

Hierdie winter kan jy saam met Habits deel word van die organisasie, net deur een van Habits se polonekke  aan te skaf, omdat 10% van prys van elke polonekgeskenk word aan Noah.

Die polonektruie  kos  R499 elk en is beskikbaar in ‘n wye reeks kleure. Elke polonek sluit ‘n spesiale  “Habits for Noah”-etiket en ‘n kaartjie met al die inligting oor Noah en die wonderlike werk wat hulle doen.
Besoek http://www.noahorphans.org.za/ en http://www.habits.co.za/ vir meer inligting oor die organisasie.
 

  • Pharma277

    Hello! eafaffa interesting eafaffa site! I’m really like it! Very, very eafaffa good!

  • Pharmf432

    Hello! adcgcde interesting adcgcde site! I’m really like it! Very, very adcgcde good!