colourful_sea_collection_press_release_1_crop_2
Ons hou van

Mode wat die planeet beskerm

Die see-reeks fokus op seewater - die kleure en vorms van die see.

Die Ipanema Gisele Bündchen-reeks gedenk ook die 30ste verjaardag van die Tamar Projek. Die Tamar Projek fokus op die beskerming van die 5 bedreigde seeskilpad-spesies om die kus van Brasilië, die land waarvandaan Gisele Bündchen, tans die hoogs-betaalde model ter wêreld, kom. Deur eko-mode help Ipanema Gisele Bündchen die Tamar Projek om ‘n miljoen seeskilpaaie jaarliks vry te laat.

Hierdie reeks is eksklusief beskikbaar by Woolworths. Skakel 011 786 1519 om uit te vind of die Woolworths naby jou dit aanhou.

  • Woomfoxornowl

    [URL=http://usaas.ispace.in.th/forum-id-172audi/audi-100-klub.html]audi 100 ????[/URL]
    ?????? ???
    register icq:9574834897056