Ons hou van

Modieuse gemak

Vanweë hierdie gemakskoene  (vanaf R349,95) se gewildheid in die winterreeks word dit nou vir lente en somer herhaal, dié keer in verskillende kleure en materiale. Die sneakers sal beskikbaar wees in pers gewaste denim, helderpienk, metaalkleure en blinkleer-style, maar die Skotse patroon is die moet-hê.

Vir meer inligting: 011 630 4000 of www.footweartrading.co.za.