binne
Ons hou van

Kaapse boetiek open nuwe tak in Claremont

Mungo & Jemima was nog altyd ‘n gunsteling in Langstraat, en nou gaan hulle net so gewild word in die Cavendish-area. Ons is mal oor die groot, wit spasie met sy bekoorlike voëltjie-muurpapier in die aantrekhokkies, en die sjarmante binnehof maak jou inkopietog net ‘n plesier.

Mungo & Jemima is weeksdae van 9.30vm tot 6nm oop en Saterdae van 10vm tot 3nm.Kontak Mungo & Jemima by 021 424 5016 of besoek hule webwerf by www.mungo&jemima.com vir meer inligting.