![Regte Franse sjokolademousse](https://cdn.24.co.za/files/Cms/General/d/11915/8ded7e3c2f36469f903a2c7f64060efd.jpg)
As jy eers regte sjokolademousse geproe het, gaan jy nooit weer anders maak nie. En moenie jou bekommer oor die rou eiers nie, dis hoe die Franse dit maak, en glo my jy proe net sjokolade.
Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!