Ons hou van

‘n Gróót 2009!

Raak verlief op bonkige bykomstighede en druk so jou eie mode-stempel af. Kyk uit vir breë kopbande en groot blom-borsspelde om ‘n uitrusting op te kikker. Luiperdvel- en geruitestof-motiewe is ook groot op die modefront. Besoek jou naaste TRUWORTHS vir hierdie vinnige opkikker-kopies. (Pssst! ‘n TRUWORTHS-uitverkoping is nou aan die gang.)

*Vir meer inligting: 021 460 7788 of www.truworths.co.za

Foto verskaf deur TRUWORTHS, Foto Romi Stern