rb_aviator_folding_0_12f01d_2_
Ons hou van

Die ikoniese vlieëniersonbril

Die Aviator is in 1936 vir vegvlieëniers ontwikkel, en sedertien is dit deur groot name soos Tom Cruise, Brad Pitt, David Beckham en Beyonce Knowles gedra. Dié sonbril het op die silwerdoek bekend geword as ‘n simbool van vryheid, roem en geluk.

Dit is ‘n erfenis wat herontdek is! Sunglass Hut sal die eerste plek in die land wees om Ray-Ban se opvou-styl te verkoop, sê Christine Thonissen van Sunglass Hut SA. Hou ook jou oë oop vir kristallense wat vanaf Mei beskikbaar is.
The Ray-Ban Aviator opvou-sonbril is te koop vanaf R2 250. Skakel 021 486 6129 of besoek www.sunglasshut.co.za vir inligting.