lv001
Ons hou van

‘n Modieuse verbeeldingsreis met Louis Vuitton

Vir Louis Vuitton het alles met ‘n reis begin . . . ‘n bestemming, ‘n stoomtrein en ‘n reistas. Sedert die begindae is dié modehuis sinoniem met reistasse en handsakke van die hoogste gehalte. Marc Jacobs se Herfs/Winter 2012/2013-pasklaarreeks vir Louis Vuitton is juis ‘n verering van die “reis” wat dié modehuis deur die jare onderneem het.

En vanjaar is dit duidelik dat die groot modehuise die loopplank heeltemal ontgroei het! The Guardian berig dat dit nou die toppunt van vermaak bereik het – amper soos ‘n Hollywood-fliekstel. In ‘n reuse-markiestent by die Louvre-kunsmuseum het bekendes, aanhangers en spesiale gaste in ‘n nagemaakte stasie hul sitplekke ingeneem.

Toe die horlosie 10-uur slaan, kon twee rye treinspore gesien word en het ‘n pragtige ouwêreldse stroomtrein die “stasie” binnegestoom. Die passasiers was almal vroue – modelle in die elegante modes van Louis Vuitton. Een-een het hulle op die “perron” afgeklim, hul Louis Vuitton-bagasie aan die portier oorhandig en na die “stasie-uitgang” gestap.

LOUIS VUITTON-INSPIRASIE!

Louis Vuitton Herfs/Winter 2012/2013-pasklaarreeks

Louis Vuitton Herfs/Winter 2012/2013-pasklaarreeks

Louis Vuitton Herfs/Winter 2012/2013-pasklaarreeks

Louis Vuitton Herfs/Winter 2012/2013-pasklaarreeks

Louis Vuitton Herfs/Winter 2012/2013-pasklaarreeks

Louis Vuitton Herfs/Winter 2012/2013-pasklaarreeks

KOM SAAM OP REIS . . .


  • Suzette Laten

    O!!! Die modefotos is uitstaande!!!! Ek het sommer terugverlang na ons weeklange vakansie in Parys en die Champs Elysee. Pragtige en stylvolle uitrustings!!!!!

  • vgfrer

    I spent last week in Florida for what was supposed to be a last hurrah of summer from

    Gucci Outlet Store[/url] ; the only problems with that plan were Tropical Storm Isaac and

    a wicked cold I brought from New York. What was supposed to be a week of fun in the sun

    ended up being a week of rest inside, but that meant more time with my family and more

    time to shop online. Before I left for Florida, I went to the Gucci NYC Flagship to check

    out their new stirrup collection and I was hooked. From the more structured options to

    the soft stirrup, there is something for everyone and every different lifestyle. While I

    ended up adding a new Gucci bag to my collection (post to come soon), there was another

    bag on my radar that I would have liked to add; the only problem was the price tag from

    [url=http://authenticguccihandbagsoutletusa.com]Gucci Online Shopping[/url].