Ons hou van

‘n Winter 2012-voorspelling

Daar is klassieke style wat altyd sal bly – soos die militêre jas (regs) wat elke modieuse New Yorker in hul kas het. Maar mode is bowenal individualisties. Dit daag jou uit en laat jou weer oor jouself dink. Of jy hou van sterker lyne soos ’n tuxedo of dan ’n romantiese rooi rok, daar is iets vir jou onder 2012 se modetrends.

Betsey Johnson-ontwerp  Carolina Herrera-ontwerp  Vibienne Tam-ontwerp
 ‘n Rooi Oostersgeïnspireerde skemerrokkie met fraiing-detail van Vivienne Tam.  Dié aandrok is deur die ontwerper Carolina Herrera, ‘n groot gunsteling onder Hollywood-sterre.  ’n Speelse skepping van die ontwerper Betsey Johnson in haar vertoning getiteld “He loves me, he loves me not”.
Grys gilet van kunspels

Grys gilet van kunspels (R1 099,95), Mango.

Groottes S – XL

Kameelkleurige militêre jas van katoen (R1 890), Jo Borkett.

Groottes S – XL

Donkerblou haarband

Donkerblou haarband (R129)

Accessorize.

[box:full:grey:both]

Ontwerpers voorspel: Ky uit vir dié tendense in 2012:

✓Tu xedo in wit en swart
✓Die rooi rok
✓ Luukse fluweel
✓ Kant
✓ Oorvou-baadjies
✓ Moulose baadjies
✓ Blou
✓ Vleeskleure
✓ Helder neonkleure
✓ Horisontale strepe
✓ Polkakolle
✓ Fraiing-detail
✓ Kunspels

[/box]