ebel_liam_hemsworth
Ons hou van

Nuut aan die akteur Liam Hemsworth se arm …

Pleks van sy groot liefde, het die nuwe EBEL 1911 BTR Chrono-horlosie, aan sy pols gepryk.

The Hunger Games laat soos die Harry Potter- en Twillight-reeks fliekgangers tans wêreldwyd na teaters stroom. Dit het reeds $155 miljoen by die kaartjiekantoor verdien, selfs meer as enige van die Twillight-flieks. Dit is ook die fliek wat op twee na met die hoogste verkope in kaartjies in sy openingsweek spog.

Al die aandag is tans op die akteurs in dié fliek en met 8 benoemings by die MTV-fliektoekennings, wat op 3 Junie plaasvind, kan ‘n mens verstaan hoekom.

Ebel 1911 BTR Chrono-horlosie

Vir meer inligting oor die horlosie, skakel 021 434 1254 of 011 669 0500.

  • veralda

    ek sal nie omgee om aan sy arm te wees nie