highres_1
Ons hou van

Nuwe gesig vir Dolce&Gabbana

Supermodel Naomi Campbell is die gesig van die nuwe Animalier-sonbrilreeks. Dié klassieke diervelmotief van Dolce&Gabbana gee die reeks ’n speelse, sensuele voorkoms. Die sonbrille kos vanaf R2 300 en is van 6 Junie 2011 beskikbaar by Sunglass Hut-winkels.

Vir meer inligting, skakel 021 486 6119 of besoek www.sunglasshut.co.za