• Monique

    goeie dag,

    ek is dringend opsoek na die skoene. elke keer as ek die nommer wat julle gee, bel, dan is die lyn besig.

    dis vreeslike mooi skoene. ek moet sulkes kry haha.

    ek is naby gelee aan Brooklyn Mall en Menlyn Mall, en as ek hulle skakel dan weet hulle nie waarvan ek praat nie.

    kan ek die skoene oor die internet bestel vir aflewering?