women_secret1_winter09
Ons hou van

Winter-geheime

Wat ook al jou persoonlikheid weerspieël, prakties, verleidelik, oulik of bedees, women’secret het iets vir jou. Gaan kyk gerus na hul nuwe winterreeks. Daar is ook mooi nagklere. So ‘n heerlike bederf.

Pryse wissel van R80 tot R540 vir onderklere en R355 tot R925 vir nagklere.

Vir meer inligting, skakel: 011 325 4992 of 021 421 1414. Besoek ook www.womensecret.com.