Ons hou van

Begeerlike Prada-sonbrille

Die Italiaanse modehuis Prada bekoor nie net met die klere wat hulle ontwerp nie, maar ook met hul bykomstighede. Veral hul nuwe Baroque-sonbril met sy opvallende krulle en draaie. Dié beperkte reeks, wat in ‘n verskeidenheid kleure te kry is, is teen R2 750 by Luxottica beskikbaar.

Vir meer inligting, kontak 021 486 6152.

  • Ignatius Koekemoer

    Hi Elsabe, ek hou baie van jou artikel, ek hoop jy word bevorder tot op n baie hoer vlak sodat ons meer van jou kan hoor. Jy behoort om die GM te word van Sarie. Ek kyk op na jou. Asb skryf meer. N lojale leser. Ignatius

  • Ingrid

    Die sonbrille is pragtig en ek hou van die fotos daarby. Sarie mode is al hoe meer besig om ons op die voor punt van die nuwe tendense te hou. Dis goed vir ons om vooruit te weet wat in die mode gaan kom want dit help ons om ons inkopies vir die volgende seisoen te beplan. Elsabe, skryf vir ons meer van jou idees.

  • Annalize Buchanan

    Elsabe, dankie vir die wonderlike inligting, ek gaan onmiddelik een koop.
    Groete Annie

  • Catherine Bester

    Was opsoek na sulke brille! Dankie vir jou wonderlike smaak en informasie 🙂

  • Julia

    FANTASTIC Elsabe!! please keep giving all your wonderful tips!

  • Liana London

    Tog te mooi, net jammer my gesig is te rond om hierdie sonbril te dra 🙁