Screen Shot 2015-05-06 at 1.11.03 PM
Ons hou van

Ons kies vir prinses Charlotte ’n paar uitrustings

Die geboorte van prinses Charlotte het ons sommer broeis! Ons het 25 items gekies wat ons wens ons vir haar kon aantrek. Kom speel saam met ons pop, en kyk net hierdie dierbare kleertjies! 

Screen Shot 2015-05-06 at 12.48.42 PMGrys Matilda-truitjie

 

Screen Shot 2015-05-06 at 12.49.07 PMEenstuk met lente-bloeisels

 

Screen Shot 2015-05-06 at 12.56.51 PM

Geblomde kopband en skoenstel

 

Screen Shot 2015-05-06 at 12.58.59 PM

Mary Jane-broekkouse

 

Screen Shot 2015-05-06 at 1.01.09 PMStel van drie hasie-slaappakkies

 

Screen Shot 2015-05-06 at 1.02.58 PMKopbande met strikkies

 

Screen Shot 2015-05-06 at 1.06.03 PM

Stel van drie: Pienk T-hempies

 

 

Screen Shot 2015-05-06 at 1.07.17 PM

Wit en pienk broekstel 

 

Screen Shot 2015-05-06 at 1.08.51 PM

Kolwyntjie-pakkie in ligpienk

 

Screen Shot 2015-05-06 at 1.11.03 PM

Hempie met kroon (perfek vir ‘n prinses!) en pienk broekie

 

Screen Shot 2015-05-06 at 1.12.36 PMEenstuk en tutu met kroon-motief

 

Screen Shot 2015-05-06 at 1.14.54 PM

Feetjie-eenstuk

 

Screen Shot 2015-05-06 at 1.16.22 PM

Wit eenstuk met strik-detail

 

 

Screen Shot 2015-05-06 at 1.17.33 PM

Eenstuk-pakkie met roos-motief

 

 

Screen Shot 2015-05-06 at 1.18.43 PM

Pienk prinses-swembroek met geblomde valletjies

 

Screen Shot 2015-05-06 at 1.20.08 PM

Rokkie met blom-detail in wit, geel en blou

 

Screen Shot 2015-05-06 at 1.21.44 PM

Elfie-mus met kroon-motief

Screen Shot 2015-05-06 at 1.23.26 PMInsteek-pantoffels met uilmotief

 

Screen Shot 2015-05-06 at 1.25.13 PMRooi borrel-rokkie met blom-detail

 

Screen Shot 2015-05-06 at 1.26.14 PMEenstuk met smok-afwerking op moue en kraag 

 

 

Screen Shot 2015-05-06 at 1.28.13 PM

Stel van drie eenstukke met katjie-tema  

Screen Shot 2015-05-06 at 1.30.27 PMGeblomde rokkie met bypassende broekie

Screen Shot 2015-05-06 at 1.32.08 PMEenstuk met vliegtuig-motief

 

Screen Shot 2015-05-06 at 1.33.55 PMPienk kombersie met hartjie-motief

 

Screen Shot 2015-05-06 at 1.35.11 PMGeblomde borslap

 

NUUT! 

Voorblad Kreatief vir kleingoed

Kyk uit vir die volgende SARIE kreatief vir kleingoed (2de uitgawe) propvol breipatrone en idees vir kleintjies. Vanaf 15 Junie as ’n dubbelpak teen R85 saam met jou Julie-SARIE (slegs 15 000 uitgawes) te koop.