gg_muse_394rz
Ons hou van

Ontwerpersklere teen bekostigbare pryse

Deel hiervan is ‘n reeks swart rokke wat landwyd onder die naam EAMUSE by takke van Stuttafords en uitsoek-boetieks beskikbaar is. Volgens Errol lyk elke rok anders en sal elkeen iets kan vind wat by haar persoonlikheid pas.

Rokke is beskikbaar van R1 295.

Die model van sy reeks is sy ontwerpersuster, Gloria, se mooi dogter, Luciana Miller.

Vir meer inligting, kontak 021 461 1385 of besoek www.errolarendz.co.za.