Ons hou van

Op ‘n drafstap

Leerstewels met plat hakke, hoë hakke, kniehoogte of enkellengte, dit maak nie saak nie- daar is nou ‘n veskeidenheid style om uit te kies.

Boonop verseker Green Cross se leerstewels in klassieke kleure (pryse wissel van R800 tot R1 850) dat jy dit langer as een seisoen kan dra, besoek www.green-cross.com of skakel 021 507 9700.

Kniehoogte stewel Kuitlengte stewel Enkel stewel Kniehoogte stewel