sr1001styldinge2
Ons hou van

Persoonlike flair

Jade bied jou die opsie om juweliers-stukke apart te koop en dan speel-speel jou eie individualiteit uit te leef.

Skakelringe van silwer, wat die items aan mekaar heg, kos vanaf R100 elk (afhangend van grootte) en pêrel-halssnoere vanaf R194 elk. Daar is vele meer om uit te kies en wees verseker dat jy heel meegevoer gaan raak van al die opsies!

Vir meer inligting skakel 021 883 8974 of besoek www.jade-sa.co.za

Voltooide halssnoer

 

Halssnoer opsie 2

Die items waarmee die halssnoer gebou is

Pêrel halssnoer Armband van agaat

Pêrel-halssnoer (R194)

Swart armband van agaat (R144)  Verskeie edelsteen-stukke (vanaf R65)