Ons hou van

Rek die mode

Dié reeks fokus op basiese items in die nuutste seisoen se modekleure. Vir somer 2011 kraai pastel- en neutrale kleure koning en het items plooi-, val-, kant- en hekel-detail. Die reeks se filosofie is: ” Ons verskaf die basiese, jy skep die voorkoms.”

Beskikbaar by Stuttafords en uitsoek-boetieks landwyd.

Vir meer inligting, skakel 021 674 6091 of besoek www.metalicus.com

  • Louisa

    ‘wees die eerste van jou vriende om hiervan te hou’ :

    Wat sê dit nou eintlik?

    Dis vir my baie vreemde Afrikaans. Dit klink vir my of dit direk uit Engels vertaal is, met korrekte spelling, maar nie tipiese Afrikaans nie!

    Wat van: vfiendinne?

    Spring jou vriendinne voor met hierdie styl?

    Ek dink julle benodig ‘n spesialis-vertaler!

  • comyadompoumn

    id48-63all