sr1009hjgeweet_15_
Ons hou van

Roomys-skakerings

Kies yswit, babablou, melkskommelpienk. Hou van kop tot toon by een kleur vir ‘n netjiese silhoeët, maar speel met verskillende teksture. En soms, net soms, breek jy weg met helderder bykomstighede – daardie lila sandale of bottergeel handsak.

Abigail Betz by die onlangse Afrikamodeweek

Abigail Betz by die onlangse Afrikamodeweek

 
Thula Sindi by die onlangse Afrikamodeweek Thula Sindi by die onlangse Afrikamodeweek

Thula Sindi by die onlangse
Afrikamode

week

Thula Sindi by die onlangse
Afrikamode

week

Sandaal van plastiek (R627),  Dillon & Jad Geel ooptoonhakskoen van leer (R999), Aldo.

Ligpers sandal van trendy plastiek

R627
Melissa @ Dillon & Jada

Geel ooptoonhakskoen van leer
R999
Aldo
Sonbril met blou raam (R1 860), Ray-Ban @ Sunglass Ligpienk handsak van kunsslangvel (R199,95), Edgars
Sonbril met blou raam
R1 860
Ray-Ban @ Sunglass Hut 
Ligpienk handsak van kunsslangvel
R199,95
Edgars