sr1102_s_seksie_3_
Ons hou van

Sak-reise

Mede-eienaar Meghan Zwick-Meyer het die reeks saam met haar ma, Gerda, begin en het kort voor lank bestellings van ’n Hollandse maatskappy, Kaapse Koop, begin kry. Die reeks, wat belde, verwerkte velle en skoene insluit, word gemaak van velle soos Nguni-bees, springbok en blouwildebees.

Vir meer inligting, besoek www.the-african-affair.com

Ons is baie trots daarop dat dit van eg Suid-Afrikaanse materiale gemaak word, en dis lekker om op só ’n wyse ambassadeurs vir ons land te wees.” – Megan