sarahpacini_sp2011_01_12_09_499
Ons hou van

‘n Moderne wolreeks met woema

Dié gebreide klerereeks met sy eksentrieke Afrika stam-invloed verskil taamlik baie van die gebreide items wat party van ons al in ouma se Kerspakkie ontdek het. Die items bestaan hoofsaaklik uit leer-en-breistof kombinasies, wat ‘n baie moderne tekstuur tot gevolg het. Die winterreeks sal vanaf middel Maart by die nuwe Sarah Pacini-winkel in Hyde Park, Johannesburg beskikbaar wees.

Vir verdere inligting, skakel 011 325 4840 of besoek www.sarahpacini.com