country_road
Ons hou van

Twee groot name ook nou beskikbaar in Pretoria

Hierdie twee Australiese handelsmerke is baie gewild onder Suid-Afrikaners, en elkeen het sy eie unieke styl waarmee ons ons kan vereenselwig.

Vir somer-2012 sorg Country Road se vrouereeks vol botaniese patrone en helder sitruskleure vir opwinding in jou somerklerekas. In die alleenstaande winkels is ook ‘n mansreeks, kinderreeks en dekor-reeks beskikbaar.

Trenery se fokus vir die seisoen is op ongelooflike snyersitems en grafiese patrone vir ‘n moderne voorkoms. ‘n Mansreeks is ook beskikbaar in hierdie Trenery-winkel.
Trenery

Skakel 0860 022 002 vir meer inligting.