fireshot_capture_275_google_image_result_for_http_www_contactmusic_com_pics_lb_coachella_agynes
Ons hou van

See toe met jou klerekas vir die somer!

Vlootkleure in blou, rooi en wit met polka-kolle en strepe – die vlootstyl is nou in! Om die vlootstyl reg te dra maak seker jy’t die regte kleure: ‘n kombinasie van helder-rooi, navy-blou, wit, roomkleurige items, sjokoladebruin met pikswart vir kontras.

Omdat die die vloot-trend reeds baie helder is, gebruik, bruin, roomkleur en grys om dit te versag.

Kyk net hoe word die vlootstyl internasionaal gedra:

Agyness Deyn, Alexa Chung en Katy Perry dra dit so:

Agneys DeynAlexa Chung

Ons hou veral van hoe Agyness die vlootstyl dra

Klik op galery hieronder om die foto’s groter te sien

Strepe in die stad se strate