Ons hou van

Sexy lippe

Gucci Westmanhelp
nie net Hollywood se bekendste
vroue om op hul beste te lyk nie –
sedert April 2008 is sy ook Revlon
se wêreldwye kunsdirekteur.
Sy help om nuwe produkte en
kleure te ontwikkel en wys haar staal
met grimeertruuks agter die skerms
by modeweke.
“’n Lippotlood is ’n blink idee,
veral vir werkende vroue. As jy ’n
bietjie meer tyd neem en dit reg
doen, sal jou lipkleur baie langer
hou. Ek begin deur die mond met ’n
bietjie lipsalf voor te berei en dan kleur
ek die hele lip in met ’n baie neutrale
lippotlood.’n Wonderlike kleur is
Revlon ColorStay Lip Liner (R115) in
Nude. Dis die beste vir lippe – baie sexy.”
deur m a r i s k a van ro o y e n
90 sarie Junie