sealyrz
Ons hou van

Stil slaap

Daar word beweer dat ‘n mens sowat 80 keer per nag rondrol omdat die senupunte van jou skouers, heupe en knieë seer raak.

Die matras-vervaardiger Sealy het nou ‘n nuwe matras ontwerp wat hulle die “No more toss & turn”-matras noem. Dit is só ontwerp dat ‘n spesiale soort spons dié kieskeurige dele van jou liggaam ondersteun.

Skakel 011 309 4000 vir navrae of besoek www.sealy.co.za