american_swiss_key_pendants
Ons hou van

Die ”sleutel’ tot ‘n trendy voorkoms

Modieuse ster Leighton Meester het dit reeds in Gossip Girl gedra.

Sleutels is ‘n universele simbool vir vryheid en onafhanklikheid. Hierdie sleutel-hangertjies is beskikbaar by American Swiss. Dié moet-hê-item is beskikbaar in sterling silwer met zirkon-inlegwerk (R399), 9 karaat-goud (R1 299), sterling silwer en diamante (vanaf R1 499) of 9 karaat-goud en diamante (R2 999).

Skakel 021 938 1911 vir meer inligting of besoek www.americanswiss.co.za