Ons hou van

Só lyk Woolworths se somerseisoen!

Wat jy moet weet

1. Wit op wit is gróót!

Woolworths

2. Die boyfriend-jean is terug! Dié keer dra jy hom met ‘n stylvolle paar hakke…

Woolworths

3. Monochroom (swart-en-wit-items) is hier om te bly

Woolworths

4. Spatsels van helder kleure – geel, groen, oranje, pienk (veral koraal) en rooi (granaat-kleur)– by jou wit-en swart-items is ideaal

Woolworths

5. Kry jou snyerspak gereed vir enige geleentheid, en moenie daardie sy-hemp te gooi uitgooi nie

Woolworths

WoolworthsWoolworths

FOTO: Bonang Matheba (regs), Revlon se gesig, was die aanbieder van dié geleentheid

Lees meer oor die beeldskone Bonang hier

WoolworthsWoolworths

WoolworthsWoolworths