Ons hou van

Tekkies vir die kantoor

Ons is gaande oor tekkies, van ’n draftekkie tot ’n enkelhoë tekkie. Dit is ons “go to”-item vir naweekgemak en ’n mode-staatmaker vir die seisoensverandering.

Die afgelope paar jaar is tekkies nie net meer vir die naweek of sportveld nie. Jy kan dit selfs kantoor toe dra. Hoor ek ’n “Wat?” of ’n “Nee!” van skok? Maar dit is presies wat ons sien in straatstyl die wêreld oor. Nou kan jy met gemak ’n paar tekkies by jou gunsteling-broekpak of -romp dra.

Ons kry inspirasie by die volgende uitrustings:

#1 Stylvol saam met ’n broekpak – pype se lengte moet só wees dat jou enkels wys.

 

#2 ’n Sporttekkie lyk net so mooi vir die kantoor. Speel met kleurblok vir ’n stylvolle voorkoms

 

#3 Speel met patroon op patroon as jy daarvan hou om te eksperimenteer met jou voorkoms.

 

#4 Laat jou tekkies die praatwerk doen deur ’n uitrusting van kop tot toon in swart te dra.

 

#5 Selfs vir drankies ná werk is dit ’n wenner

 

#6 Draftekkies vir ’n gemaklike elegante voorkoms saam met ’n potloodromp.

Thank you to everyone who came to #BTBbeautyschoolCT today ! Loved spending my Sunday with you #BeBold

A photo posted by Mrs Aisha Baker Parnell (@bakedtheblog) on

Is jy net so opgewonde soos ons om jou werk op ’n drafstap, met gemak, te kan doen?

Koop hier vir jou trendy tekkies van Pierre Cardin:

Pierre Cardin is landwyd beskikbaar by voorste afdelingswinkels en uitsoektakke van skoen- en klerewinkels. Vir meer inligting, skakel 011 345 8000.

 

Pierre Cardin-tekkies R339,95

Pierre Cardin-tekkies R339,95

Pierre Cardin-tekkies R339,95

Pierre Cardin-tekkies R339,95

Pierre Cardin-tekkies R399,95

Pierre Cardin-tekkies R229,95

Pierre Cardin-tekkies R229,95

Pierre Cardin-tekkies R699, 95

Pierre Cardin-tekkies R339,95

Pierre Cardin-tekkies R339,95

Pierre Cardin-tekkies R339,95

Pierre Cardin-tekkies R399,95

Pierre Cardin-tekkies R399,95

Pierre Cardin-tekkies R399,95

Pierre Cardin-tekkies R339,95

Pierre Cardin-tekkies R339,95

Pierre Cardin-tekkies R369,95

Pierre Cardin-tekkies R369,95

Pierre Cardin-tekkies R389,95

Pierre Cardin-tekkies R369,95

Pierre Cardin-tekkies R429,95

Pierre Cardin-tekkies R339,95

Pierre Cardin-tekkies R339,95

Pierre Cardin-tekkies R339,95

Pierre Cardin-tekkies R795,95

Pierre Cardin-tekkies R399,95

Pierre Cardin-tekkies R429,95

Pierre Cardin-tekkies R499,95

Pierre Cardin-tekkies R499,95

Pierre Cardin-tekkies R339,95

Pierre Cardin-tekkies R359,95

Pierre Cardin-tekkies R339,95