image010
Ons hou van

Stylvol en altyd betyds

Ons hoor gereeld hoe die wêreld al hoe kleiner word, maar nou word die tegnologie wat gebruik word om die aarde te verken, óók kleiner. Seiko Astron, die vervaardigers van die heel eerste kwarts horlosie in 1969, stel nou die wêreld se heel eerste GPS- en sonkrag- horlosie bekend.

Hierdie intelligente horlosie herken al 39 tydsones op aarde en koppel automaties tot hierdie GPS satelliete, sodat die datum en tyd aangepas kan word en altyd akkuraat kan wees.

Met mikro- ingenieursakuraatheid is hierdie horlosie saam gestel, maar Seiko Astron het nie die modieuse aspek nagelaat nie. Hierdie hoë intensiteit titaanhorlosie weeg slegs 135 gram en is 47 mm wyd! Tydens jou reistogte sal hierdie slim horlosie jou nie terughou nie- nie in terme van tyd, of jou aktiwiteite nie.

Om te weet hoe jy hierdie horlosie aan jou gewrig kan kry, skakel 011 089 6000. Horlosies se pryse wissel van R21 950- R35 000.