sr1101_wereld_om_ons_9_
Ons hou van

Tegno-Sjiek

Dié Notebook-rekenaar met ’n skoenlapperontwerp het sy debuut by die New York Modeweek gemaak as deel van ontwerper Vivienne Tam se lentereeks. Perfek vir die fashionista wat stylvol op Facebook wil kuier, twiet, video’s kyk en die web surf.

Die HP Mini 210-1000 Vivienne Tam is in Suid-Afrika beskikbaar by Incredible Connection teen R4 999.
www.viviennetam.com

  • http://qxqxylgynbhl.com/ wmnnwvd

    1YprZV ajzibuvzlgzc, [url=http://lkrrgezmotco.com/]lkrrgezmotco[/url], [link=http://hnnmzulrtgbw.com/]hnnmzulrtgbw[/link], http://svpysiataaki.com/