sr1204_s_seksie
Ons hou van

Top 10 in SARIE se winkel

1. Skitter in ’n ontwerpersrok (hooffoto)

Dié sjiek blinker-rok is eksklusief vir ons aanlynwinkel ontwerp.

Anneline-rok (R1 400), KLûK CGDT.

2. Kurwes kraai koning

Danielle-rok (R850) en Danielle-watervaltrui (R850), albei van georgette-mengelstof, Danielle Margaux.

Danielle Margaux

* Lees ook ontwerper Danielle Margaux se wenke vir die voller figuur.

3. Metaalkleure

Mary Jane-balletstylskoene van leer (R435).  

Mary Jane-balletstylskoen van Amanda Laird Cherry 

Alberta-brogues van leer (R435). Albei Amanda Laird Cherry.

Alberta-brogues van Amanda Laird Cherry

4. Spatsel kleur

Minneolahandsak van kunsleer (R350), Intershu.

Minneola-handsak van Intershu

5. Luiperd-patroon

Kaatjie-van-die-baan-serp vir elke dag (R250), SARIE.

Kaatjie-van-die-baan-serp van SARIE

6. 70’s-stewels
 
Madrid-stewels van suède, met leervoering (R2 490), Errol Arendz.

Madrid-stewels van suède van Errol Arendz

7. Dag tot aand

Prinses-oorbelle van skulppêrels en kristalle (R435), Modern Design Jewellery.

Prinses-oorbelle van Modern Design Jewellery

8. Rooi

Geisha-kimono-rok vir jou Japannese inspirasie (R750), August.

Diaan Lawrenson in 'n Geisha-kimono-rok van August

Diaan Lawrenson (Paula van
7de Laan) wys 4 vroulike style in ons aanlyn-tydskrif.

9. Geklee soos ’n prinses

Kate-oorvourok van katoen-rekbreistof (R650), Christopher Strong. 

Trofee-halssnoer van skulppêrels (R800), Yolandi van Niekerk.

Kate-oorvourok van Christopher Strong

10. Varswater-pêrels

Pienk Pêrelstel met Gelukbringers (R995) Yolandi van Niekerk.

Ook te kry in room (R1 195) 
en groen (R595).

Pienk Pêrelstel met Gelukbringers van Yolandi van Niekerk

  • b.EMSLIE

    Daar is nou regtig niks vir die bejaarde vrou nier befhalwe vir twee paar plat skoene en die handsaK.

  • Charlotte Wolmarans

    Ek het ook ‘n probleem dat die mode regtig nie vir meer ouer vroue is nie en dat niemand ook dink dat dit nodig is nie. Ons het net ouer geword en wil nog stylvol en elegant lyk maar alles is vir jong vroue en of hulle plank dun of daar is modes vir die groter vrou, maar wat van die mense vanaf 60? Ons wil nie meer bloese en rokke dra wat noodwendig ons bo arms wys nie, is daar in RSA geen mode kenner van hierdie winkels wat verstaan en iets daaraan kan doen nie?