Ons hou van

Towerkrag van ‘n venster

Serdertdien het Louis Vuitton nog nooit ophou innoveer nie, soos nou weer met die bekendstelling wêreldwyd van hul winkelvensters (ja, oral op presies dieselfde datum!) met die tema: “Die towerkrag van vakansie”. Van nou tot 3 Januarie sal hul toonvensters in Kaapstad en Johannesburg almal verrras en betower met kleur, pret en hope styl. Moet dit nie misloop nie!

Kyk hier vir ‘n blik op agter die skerms: