kirsten_stewart_eclipse
Ons hou van

Twillight-ster, voor in die modekoor

Die Twilight-span is reeds besig met promosiewerk vir dié fliek wat op 15 November in Suid Afrika vrygestel word. Hierdie week was hulle in Tokio, Japan. Louis Vuitton het skaars drie weke gelede hul somer 2013-reeks bekendgestel en Kristen het reeds een van dié uitrustings aan.

So het haar uitrusting (regs) op die looplank gelyk:

Louis Vuitton se somer 2013-reeks