Ons hou van

Veelsydige juweliersware

Dié blink gedagte was Karin Delport van Jade s’n. Sy het tydens haar verblyf van 9 jaar in China ‘n passie vir pêrels en halfedelstene ontdek deur al die pêrelmarkte en -plase te besoek.

En drie jaar gelede het hierdie skooljuffrou haar passie verder gevoer en haar eie juwelierswinkel in Stellenbosch geopen. Vandag word haar juweliersware na 7 lande uitgevoer.

*Vir meer inligting, 021 883 8974 of jade_stellenbosch@telkomsa.net

  • grietjie

    baie oulik sal graag meer wil sien, is mal oor perels was in die Fillipyne en het die mooiste perels daar gesien en gekoop