event_dress
Ons hou van

‘n Rok met skop

Dié swart rok is perfek vir die somer. Die materiaal is sag en vleiend en die rok is ontwerp sodat jy dit op ‘n klomp verskillende maniere kan dra. Die foto wys ‘n paar maniere waarop jy dié veelsydige rok kan dra.

Die okkasie-rok word verkoop teen R799. Bel 021 671 7330 vir inligting of besoek die webwerf www.habits.co.za.

 

 


 

 

  • Annelize

    Goeiedag

    Ek het ‘n rukkie gelede hierdie rok gekoop, maar kon dit nog nie dra nie! Is daar dalk iewers aanwysings oor hoe om hierdie rok te drapeer? Ek is te dom om dit uit te werk!!