• Elmarie

    Dit is nog die mooiste ring wat ek nog ooit gesien het. Ek sal glad nie omgee om die ring op my vinger te dra nie.

  • Heila

    Wat n beaut…. beslis Elmarie sal ek ook nie nee dankie se vir so n pragstuk aan my vinger nie..