Ons hou van

Vlieënier-styl

Dié sonbrille van Ray-Ban is oorspronklik in die 1920’s ontwerp om die oë van vlieëniers te beskerm. Die skerp lig in hul oë het veroorsaak dat hulle erg hoofpyn gekry het tydens vlugte. Vandag is hierdie styl weer so gewild soos in die 20’s en 80’s, en bekendes soos Angelina Jolie en Brad Pitt word deesdae met hierdie sonbrille gesien.

       Swartraam-sonbril

Ray-Ban Tech: vlieënier-styl sonbril met ‘n swart raam (R2 230). Met gepolariseerde lense kos hy R2 852. 

       Silwerkleurige raam

Ray-Ban Tech:vlieënier-styl sonbril met silwerkleurige raam (R2 230), gepolariseerde lense (R2 852).

       Bronskleurige raam

Ray-Ban Tech:vlieënier-styl sonbril met bronskleurige raam (R2 230), gepolariseerde lense (R2 852).

Vir meer inligting, kontak Luxottica (Ray-Ban) by 021 486 6100.